House Committee / Huiskommitee (HK)
2015/16
Onder-Primaria
Primaria
Primaria
Vice-Primaria. Akademie & Mentors, Clusters, Veiligheid, Big-Sis Little-Sis
Kultuur, Vensters, Minerva Week
Damesdag, Sosiaal, MAD2-toer
Seniordans, Sport, Instandhouding
Housewarming, Interieur, Klerasie , Sosiale Interaksie
Klerasie, Huisdans, Skoonhede, Oud-Minervianerbond (OMB)
Pa-en-dogterdag, Groen en tuin, Gelukwensings en bedankings
Minerva Week, Kampusbetrokkenheid, Tweedejaars, Finansiële bestuurder
Publikasies, Gees,Inblynaweek en Interseksie, Borge en Fondsinsameling
Verwelkomingsleier, IT en media, Eerstejaarsdans
Huisfondsdans, Geestelik, Toerusting en Stoorkamers
Boete en beleid, MAD2-admin, Vensters, Sekretaresse, Kamerpunte en parkering
Dienste, Bemarking (MAD2+Jaar) Leierskapsontwikkeling, Diversiteit
Residence head
mev. Mariëtha Lemmer
(Tannie M)
Academic Mentors
Minerva Dameskoshuis spog graag met 'n mentorstelsel. Ongeveer 14 senior studente word elke jaar as mentors aangestel om eerstejaar studente se leerreis saam met hulle aan te pak. Volgens hierdie stelsel word elke eerstejaar student gekoppel aan 'n senior student wat haar help om haar leerervaring (akademies, sosiaal en institutioneel) te integreer en om na uiteindelike sukses te streef.
​
Second-years Committee
Rozanne Brand, Denise Scholtz, Bea Lambrechts, Euné Coetzee, Stephanie Kala, Rina de Villiers, Ninien Breytenbach, Daniela Marais, Marike Krause, Cara Fourie (Onder hoof mentor), Stephanie Süllwald (Hoofmentor), Sabrina Rudolph, Erna Wilkens, Kathryn Bankart.
Jeanette Naude, Nina du Preez, Cindi Pretorius (voorsitter), Michaela Holtzhausen (onder-voorsitter), Cristina Heywood, Khahliso Ledingwane, Tiisetso Maketekete and Dinah-Lee Visser.